DIE SPAN
Wie is wie?

PIERRE VAN NIEKERK
Kapt. Van Niekerk
Vorige rolle beklee:
Vertrou Niemand, Weapon of Change, Vliee Kraal, Soka Lami, My Violet, Nocturnal, Kalushi, Eintlik Nogal Baie, The Ground Under, The Lock Bride, The River, Queen Sono, Grit, Epiphany, The Cuddler, Harmony Valley, Pretty's daughter, The telltale heart, True life drama - Modimole Monster

PHILIP G JACOBS
Sersant
Vorige rolle beklee:
Vertrou Niemand, Evenge, The Cube, Family Secrets, Mysterious Cube

RUBEN DIEDERICKS
Konstabel
Vorige rolle beklee:
Vertrou Niemand, Binnelanders
​

ERWIN FERAGO
Paramedikus
Vorige rolle beklee:
Vertrou Niemand, Getroud met Rugby, Verskuilde Liefde

EDWIN MATTHEWS
Forensiese Deskundige
Vorige rolle beklee:
Vertrou Niemand

RENTIA TUKKER
Patoloog
Vorige rolle beklee:
Vertrou Niemand

ANNE SMIT
Skrywer
Vorige rolle beklee:
Vliee kraal, Vertrou Niemand.

ANZEL VILJOEN
Sielkundige
Vorige rolle beklee:
​Vertrou Niemand, Binnelanders, Ek kan nie, But I can

MIRINDA MELVILLE
Boekhoudster
Vorige rolle beklee:
Vertrou Niemand, Harmony Valley, The last night

AREND MOLL
Producer
Vorige rolle beklee:
​Vertrou niemand, Vliee kraal, Tefeletxo - The Vengence, The Rose

MARIANNA VAN ROOYEN
Klere versorger
Vorige rolle beklee:
Vertrou Niemand

FLORIS PRETORIUS
Chef
Vorige rolle beklee:
​Vertrou Niemand, Begrond, Queen Sono, Unmarried, The Queen

JACOLIEN VAN DENÂ BERG
Slagoffer
Vorige rolle beklee:
​Vertrou Niemand, Weapon of Change, Vliee kraal, Salvation, Zulu boy 10%

VENELEE LABUSCHANE
Makeup meisie
Vorige rolle beklee:
Vertrou Niemand, Weapon of Change,

DILLEN VERWEY
Kelner
Vorige rolle beklee:
Vertrou Niemand

ELIZE VAN RENSBURG
Buurvrou
Vorige rolle beklee:
Vertrou Niemand

NINYA VAN ZYL
Aktrise
Vorige rolle beklee:
​Vertrou Niemand, Weapon of Change

MARIE-LOUISE GOUWS
Aktrise
Vorige rolle beklee:
​Vertrou Niemand, Weapon of Change, Evenge, Vliee kraal, The Dark Tower, The Furnace, Brothers, The Truth, Fighting alone, Red Room, Hear no evil, The Professionals, The last night, Ek kan nie - But I can, Mimmo's SA Billboard

SAREL SWANEPOEL
Stuntman
Vorige rolle beklee:
​Vertrou Niemand, Ek kan nie - But I can

JAKES MYBURGH
Rokjagter
Vorige rolle beklee:
Vertrou Niemand, Vliee kraal, Weapon of change, Prety's daughter, Se vir Mamma, Hosh

DYLON BOTHMA
Dwelm slaaf
Vorige rolle beklee:
​Vertrou Niemand, Binnelanders, Ek kan nie - But I can

JOSINE GRENSEMANN
Ma
Vorige rolle beklee:
Vertrou Niemand

ARMAND ROSSOUW
Sekuriteits wag
Vorige rolle beklee:
Vertrou Niemand

VERTROU NIEMAND
Spannings Moord Raaisel
Stephen Jacobs was verantwoordelik vir 'n wye verskeidenheid elemente tydens die verfilming en produksie van Vertrou Niemand, met hul veelsydigheid en vaardigheid op volle vertoning; van voorafproduksie tot die vrystelling.